Random Reads Blog
About Random Reads
Contact Random Reads
Search
Random House Struik
Random Reads
BLOG CATEGORIES
» Articles (40)
» Awards (8)
» Columns (26)
» Competitions (10)
» Extracts (6)
» Humour (5)
» Interviews (12)
» Recipes (19)
» Reviews (57)
» Videos (6)
BLOG ARCHIVES
» 2017 (0)
» 2016 (16)
» 2015 (4)
» 2014 (41)
» 2013 (53)
» 2012 (66)
REGULAR BLOGGERS
» Darrel Bristow-Bovey
» Warren Ingram
» Kobus Galloway

Search result: Humour

» 'n Nuwe maand en 'n nuwe kans om te wen met Kobus Galloway se tekenprente
Kobus Galloway
October 27, 2014

Dis amper November! Waar is die tyd heen, is dit regtig al amper die einde van die jaar? Terwyl jy die dae tel tot Kersfees en die begin van 2015, hoekom toets jy nie ook sommer jou kennis met die nuwe tekenprent wat Kobus Galloway spesiaal vir ons geillustreer het nie. Soos gewoonlik beeld dit &lsq...
» Read More
» 'n Nuwe jaar en 'n nuwe Kobus Galloway tekenprent
Kobus Galloway
January 16, 2014

Goeiedag en ‘n voorspoedige nuwe jaar aan al ons lesers! Ons hoop julle het ‘n rustige feesseisoen gehad, en dat almal gereed is om die nuwe jaar met moed en geesdrif aan te pak.   Dis altyd moeilik om weer jou voete te vind na ‘n lang vakansie, so ons bring vir jou ‘n s...
» Read More
» Dis uiteindelik Vrydag - ons gunsteling dag van die week!
Kobus Galloway
November 01, 2013

Dis uiteindelik Vrydag - ons gunsteling dag van die week! En die beste manier om ‘n week af te sluit (en ‘n nuwe maand te begin) is om ‘n bietjie pret te hê, so ons het ‘n splinternuwe Kobus Galloway tekenprent vir julle om die kop ‘n bietjie wakker te maak. ...
» Read More
» Die Nuwe Kobus Galloway Tekenprent
Kobus Galloway
September 26, 2013

Ons is mal oor die tekenprente wat Kobus Galloway eksklusief vir ons doen, en dit het heelwat belangstelling ontlok so ons hoop julle is reg vir die volgende een! Dit beeld ‘n boek se titel uit – ‘n nuwe boek wat onlangs deur Umuzi uitgegee is… kan jy dit raai? Gaan loer op ...
» Read More
» Welkom by Random Reads, Kobus!
July 16, 2013

Ons is baie opgewonde om vir Kobus Galloway van Idees Vol Vrees faam op ons Random Reads blog te verwelkom! Kobus is ‘n illustreerder en ontwerper vir Media24 se weeklikse publikasies, en in sy vrye tyd is hy ‘n komediant en doen hy vryskut ontwerp. Hy is die eienaar van Komedia Media CC...
» Read More
Notify Me:
Please enter your email below to receive / un-subscribe from new post notifications.
Email Address:

Option:
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Competitions
Random House Struik Bookclub
Random House Struik Events Random House Struik on Facebook
Random House Struik on Twitter
Random House Struik on Pinterest
 
Random Reads
June 2016 | May 2016 | April 2016 |
Subscribe to our RSS Feeds